Cannes-rolprentfees 2000

  Cannes-rolprentfees 2000 

Datum 14-25 Mei 2000
Plek Cannes, Frankryk
Aanbieder  Virginie Ledoyen
Getal prente  23 (In Kompetisie)
22 (Un Certain Regard)
11 (Kortprente)
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Vatel
Afsluitingsfliek  Stardom
Palme d'Or  Dancer in the Dark

Die 53ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 14-25 Mei 2000 gehou. Die Franse regisseur en vervaardiger Luc Besson was die voorsitter van die jurie en die Franse aktrise Virginie Ledoyen het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied.[1] Altesaam 56 rolprente en kortfilms is vir mededinging gekies.

Die Deense rolprent Dancer in the Dark, met Lars von Trier as regisseur, het die Palme d'Or gewen.[2][3] Die fees is geopen met Roland Joffé se Vatel[4][5] en afgesluit met Stardom van Denys Arcand.[6][7]

  1. "Film world flocks to Cannes". BBC News (in Engels). 10 Mei 2000. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 12 Desember 2013.
  2. "Dancer's surprise win at Cannes". BBC News (in Engels). 21 Mei 2000. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 April 2019. Besoek op 12 Desember 2013.
  3. "2000 Cannes Film Festival" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Februarie 2017. Besoek op 12 Desember 2013.
  4. "Review Vatel ees a disastaire" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 12 Desember 2013.
  5. "Joffe's Vatel to open Cannes". Besoek op 12 Desember 2013.
  6. "Lions Gate seals US deal on Cannes closer Stardom". Besoek op 12 Desember 2013.
  7. "Cannes 2000 Competition & Special Screenings" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op 12 Desember 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy